Galatians 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Help ander gelowiges wat swaarkry, en gee só uitvoering aan Christus se liefdeswet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus. |
| Afrikaans 1983 | Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dra mekaar se laste, en vervul so die wet van •Christus. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet mekaar help wanneer julle swaarkry, want dan doen julle wat Christus wil hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sien raak wanneer ander gelowiges swaarkry en help hulle. Tel hulle probleme op julle skouers en dra dit vir hulle. So doen julle presies wat Christus van julle verwag. Dit is immers sy wet dat julle mekaar moet liefhê. |