Galatians 6:16 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En almal wat volgens hierdie reël wandel, vrede oor hulle en barmhartigheid en oor die Israel van God.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag God se vrede en ontferming met almal wees wat volgens hierdie beginsel lewe. Húlle is Gód se Israel!
Afrikaans 1933/1953 En mag daar vrede en barmhartigheid wees oor almal wat sal wandel volgens hierdie reël, en oor die Israel van God!
Afrikaans 1983 En almal wat volgens hierdie beginsel leef, die ware Israel — mag God aan hulle vrede gee en barmhartigheid bewys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As mense so lewe, dan sal God vir hulle vrede gee en Hy sal baie goed wees vir hulle. Die mense wat so lewe, is nou Israel, die volk van God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God gee aan hulle almal sy vrede en genade.