Galatians 6:15 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want in Christus Jesus het nòg die besnydenis nòg die onbesnedenheid iets baat, maar 'n nuwe skepsel.
Afrikaans (NLV) 2011 Dis nie belangrik of iemand besny of nie besny is nie, maar dis belangrik of iemand ’n nuwe mens is.
Afrikaans 1933/1953 Want in Christus Jesus het n•g die besnydenis n•g die onbesnedenheid enige krag, maar 'n nuwe skepsel.
Afrikaans 1983 Of 'n mens besny is of nie, is nie van belang nie, maar dat jy 'n nuwe mens is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want dit is nie belangrik of 'n mens besny is of nie besny is nie. Die belangrikste is: Ons Here Jesus Christus het ons verander, ons is nou nuwe mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer ’n mens glo, maak dit nie meer saak of jy besny is of nie. Al wat nou saak maak, is dat jy ’n splinternuwe mens is; ’n splinternuwe skepping. Almal wat volgens Christus se nuwe reëls leef, is nou deel van die nuwe Israel.