Galatians 6:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Terwyl ons dan geleentheid het, laat ons goed ulled w alle mense, veral aan die huisgenote van die geloof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl ons die kans het, moet ons dus goeddoen aan alle mense, maar veral aan medegelowiges. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat ons dan, terwyl ons geleentheid het, aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof. |
| Afrikaans 1983 | Solank ons die geleentheid het, moet ons dus aan almal goed doen, veral aan ons medegelowiges. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat ons dan, terwyl ons die geleentheid het, aan almal goed doen, maar veral aan die huisgesin van die geloof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom, ons moet vir almal goed wees terwyl ons tyd het, vir die mense wat in Christus glo, en dan ook vir ander mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl ons nog tyd oorhet, moet ons elke geleentheid benut om goed te doen aan almal wat op ons pad kom, maar veral aan ons broers en susters in die Here. Hulle is ons bloedfamilie. |