Galatians 5:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie oortuiging kom nie van hom wat jou roep nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die idee kom nie van Hom wat julle geroep het nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Hierdie oortuiging kom nie van Hom wat julle roep nie. |
| Afrikaans 1983 | Wie het julle omgepraat? Nie God nie; Hy roep julle tot gehoorsaamheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dié oorreding kom nie van Hom wat julle roep nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is nie God wat vir julle keer nie. God het julle geroep, en julle is nou sy kinders. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie het nou vir julle kom sê om anders te lewe? Beslis nie God nie. As julle op hierdie verkeerde pad aanhou loop, gaan julle later die hele kerk saam met julle in die gemors insleep. |