Galatians 5:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle het goed gehardloop; wie het julle verhinder dat julle aan die waarheid nie gehoorsaam sou wees nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle het so goed gevorder. Wie het julle gekeer om die waarheid te bly gehoorsaam? |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle het goed geloop: wie het julle verhinder om die waarheid gehoorsaam te wees? |
| Afrikaans 1983 | Julle was so goed op pad. Wie het julle verhinder om die waarheid te bly gehoorsaam? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle het goed gehardloop. Wie het julle verhinder om aan die waarheid gehoorsaam te bly? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het voorheen gedoen wat God wil hê, maar nou keer iemand vir julle en julle doen nie meer daardie dinge nie, die dinge wat mense doen wat die waarheid ken. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tot dusver het julle baie goed gevorder op die pad van die geloof. Soos goeie atlete het julle voluit gehardloop. |