Galatians 5:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek getuig weer aan elke mens wat besny is, dat hy 'n skuldenaar is om die hele wet te doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sê dit weer: Elkeen wat besny word, is verplig om die hele wet na te kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek betuig dit weer aan elke mens wat hom laat besny, dat hy onder verpligting is om die hele wet te onderhou. |
| Afrikaans 1983 | Ek sê dit weer nadruklik vir elkeen wat hom laat besny: Hy is verplig om die hele wet van Moses te onderhou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek getuig weer teenoor elkeen wat hom laat besny, dat hy verplig is om die hele wet te onderhou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê weer reguit vir julle: Elkeen wat hom laat besny, moet dan alles doen wat al die wette sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan moet julle ook weer die wet gehoorsaam. |