Galatians 5:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ons in die Gees lewe, laat ons ook in die Gees wandel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons lewe deur die Gees; daarom moet die Gees ook ons leefstyl bepaal. |
| Afrikaans 1933/1953 | As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel. |
| Afrikaans 1983 | Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aangesien ons deur die Gees leef, laat ons ook met die Gees in pas bly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Heilige Gees het die ware lewe vir ons gegee. Daarom moet ons ook vir die Gees vra om ons lewe te regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Gees het ons splinternuut gemaak. Daarom moet ons toelaat dat Hy elke dag ons lewe bestuur. Hy moet besluit wat ons dink en sê en doen. |