Galatians 5:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sagmoedigheid, selfbeheersing: daar is geen wet teen sulkes nie.
Afrikaans (NLV) 2011 sagmoedigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge is daar nie ’n wet nie.
Afrikaans 1933/1953 Teen sulke dinge is die wet nie.
Afrikaans 1983 nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge het die wet niks nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sagmoedigheid, selfbeheersing. Teen hierdie soort dinge is daar nie 'n wet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) hulle word nie maklik kwaad nie, hulle bly kalm. Die wette sê al hierdie dinge is goed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Natuurlik is die wet nie gekant teen so ’n leefwyse nie.