Galatians 5:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, ek, Paulus, sê vir julle dat as julle julle laat besny, Christus julle niks sal baat nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk, ek, Paulus, sê vir julle: As julle julle laat besny, sal Christus niks vir julle beteken nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, ek, Paulus, sê vir julle dat as julle jul laat besny, Christus vir julle tot geen nut sal wees nie. |
| Afrikaans 1983 | Kyk, ek, Paulus, sê vir julle: As julle julle laat besny, sal Christus vir julle geen betekenis hê nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, ek, Paulus, sê nou vir julle: As julle julle laat besny, sal •Christus vir julle waardeloos wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek, Paulus, sê nou vir julle: As julle vir julle laat besny, dan help dit nie dat julle in Christus glo nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom ek sê reguit vir julle wat ek bedoel. As een van julle julle laat besny, maak julle ’n bespotting van die nuwe vryheid wat Christus aan julle gegee het. Dan kan julle maar net sowel ophou om in Hom te glo. |