Galatians 5:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nou is die werke van die vlees openbaar, dit is dit; Egbreuk, hoerery, onreinheid, losbandigheid, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die dinge wat ons sondige geaardheid ons laat doen, is bekend: seksuele sondes, onreinheid, losbandigheid, |
| Afrikaans 1933/1953 | En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid; |
| Afrikaans 1983 | Die praktyke van die sondige natuur is algemeen bekend: onsedelikheid, onreinheid, losbandigheid, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die praktyke van die vlees is goed bekend, naamlik onsedelikheid, onreinheid, losbandigheid, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal weet wat die slegte dinge is wat mense graag doen: Hulle lewe onsedelik, hulle slaap by mense met wie hulle nie getroud is nie, hulle doen wat hulle wil, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Mens kan duidelik sien watter mense gekies het om deur hulle sondige begeertes oorheers te word. Hulle doen mee aan die verskriklikste seksuele sondes. Hulle lewe is vol onreinheid en goddeloosheid. |