Galatians 5:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as julle deur die Gees gelei word, is julle nie onder die wet nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar as julle deur die Gees gelei word, is die wet nie meer julle baas nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle nie onder die wet nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar as julle julle deur die Gees laat lei, staan julle nie meer onder die wet nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As julle egter deur die Gees gelei word, staan julle nie onder die wet nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En as die Heilige Gees julle lewens regeer, dan regeer die wette nie meer oor julle nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As julle lewe deur die Heilige Gees beheer word, hoef julle nie meer al die reëls en voorskrifte van die wet te gehoorsaam nie. |