Galatians 5:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as julle mekaar byt en opeet, pas op dat julle nie deur mekaar verteer word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar julle byt en verskeur mekaar. Pas op dat julle mekaar nie heeltemal verslind nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as julle mekaar byt en opeet, pas op dat julle nie die een deur die ander verteer word nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar julle byt en verskeur mekaar; pas op dat julle mekaar nie later heeltemal verslind nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As julle mekaar byt en verslind, pas op dat julle nie deur mekaar verorber word nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle doen dit nie. Julle is soos honde wat mekaar byt en hap. Julle moet oppas dat julle nie mekaar op-eet nie! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As julle altyd aan die baklei is, as julle mekaar soos ’n trop kwaai honde byt en verskeur, bly daar later niks meer van julle oor nie. |