Galatians 5:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die hele wet word in een woord vervul, ook hierin; Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hele wet is saamgevat in een opdrag: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. |
| Afrikaans 1983 | Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want die hele wet word in één uitspraak vervul: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want die boodskap van al God se wette is: “ Jy moet lief wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hele wet van God word in een enkele sin opgesom: “Jy moet vir ander mense net soveel omgee soos vir jouself.” |