Galatians 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | om die wat onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sodat Hy hulle wat onder die wet is, kan vrykoop, ja, sodat ons tot kinders aangeneem kan word. |
| Afrikaans 1933/1953 | om die wat onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang. |
| Afrikaans 1983 | om ons, wat aan die wet onderworpe was, los te koop sodat ons as kinders van God aangeneem kon word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat Hy dié onder die wet kon loskoop, sodat ons as sy kinders aangeneem kon word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons was slawe van die wette, maar God het sy Seun gestuur om ons vry te maak. So het God ons aangeneem, en ons het sy kinders geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Christus het gesorg dat ons nou as God se kinders aangeneem word. Ons is nie langer weeskinders nie. |