Galatians 4:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So dan, broeders, is ons nie kinders van die slavin nie, maar van die vryes.
Afrikaans (NLV) 2011 Met ander woorde, broers en susters, ons is nie kinders van ’n slavin nie, maar van die vrou wat vry is.
Afrikaans 1933/1953 Daarom, broeders, ons is nie kinders van die slavin nie, maar van die vrye.
Afrikaans 1983 Ons is dus nie kinders van 'n slavin nie, broers; ons is kinders van die vrye.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, broers, is ons nie kinders van die slavin nie, maar van die vrou wat vry is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, vriende, ons is nie kinders van 'n slavin nie. Ons is kinders van die vrou wat nie 'n slavin is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie teks sê vir ons dat ons nie die kinders van ’n slavin is nie. Nee, ons wat glo, is Abraham se kinders.