Galatians 4:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Net so was ons, toe ons kinders was, in slawerny onder die elemente van die wêreld: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe ons nog geestelik minderjarig was, het ons die magte van die wêreld soos slawe gedien. |
| Afrikaans 1933/1953 | So was ons ook, toe ons kinders was, in diensbaarheid onder die eerste beginsels van die wêreld. |
| Afrikaans 1983 | En so is dit ook met ons. Toe ons nog geestelik onmondig was, was ons slawe van wettiese godsdienstige reëls. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Net so is dit ook in ons geval: Toe ons nog minderjarig was, was ons as slawe onderwerp aan die elementêre beginsels van die wêreld; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was dieselfde met ons. Ons was ook eers soos mense wat baie jonk is, ons was slawe van die afgode of slawe van die Wette van Moses. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Weet julle, presies dieselfde het met ons gebeur. Voorheen was ons ook minderjarig. Dit was toe ons nog slawe was van die vyandige magte van hierdie wêreld. |