Galatians 4:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nou is ons, broeders, soos Isak, kinders van die belofte.
Afrikaans (NLV) 2011 Broers en susters, soos Isak is julle beloftekinders.
Afrikaans 1933/1953 Maar ons, broeders, is soos Isak, kinders van die belofte;
Afrikaans 1983 En julle, my broers, is net soos Isak kragtens die belofte kinders van God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En julle, broers, is, net soos Isak, kinders van die belofte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vriende, Isak is gebore omdat God 'n belofte gemaak het. So het julle ook kinders van God geword omdat God dit belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My broers en susters, uit hierdie voorbeeld is dit duidelik dat ons, net soos Abraham se seun Isak, ook deel is van die tweede ooreenkoms.