Galatians 4:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Jerusalem wat daarbo is, is vry, wat die moeder van ons almal is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die hemelse Jerusalem is vry en sý is ons moeder! |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Jerusalem daarbo is vry; en dit is die moeder van ons almal. |
| Afrikaans 1983 | Maar die hemelse Jerusalem is vry, en dit is ons moeder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die Jerusalem daarbo is vry; sy is ons moeder! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ons is die kinders van die Jerusalem wat in die hemel is, en daardie Jerusalem is nie 'n slaaf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kyk net na wat daar in Jerusalem aangaan, dan sal julle agterkom dat hulle almal eintlik Hagar se nageslag is. Hulle is slawe van die wet met al sy reëls en regulasies. Gelukkig is daar ’n ander Jerusalem wat nie in slawerny verval het nie. Hierdie Jerusalem, wat die resultaat is van God se tweede ooreenkoms met ons, is daar in die hemel. Dit is ons nuwe adres. Hierdie Jerusalem is soos ’n ma vir ons almal wat glo. |