Galatians 4:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want daar is geskrywe dat Abraham twee seuns gehad het, die een uit 'n slavin en die ander uit 'n vrye vrou.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar staan geskryf dat Abraham twee seuns gehad het, een by ’n vrou wat ’n slaaf was en een by ’n vrou wat vry was.
Afrikaans 1933/1953 Want daar is geskrywe dat Abraham twee seuns gehad het, een uit die slavin en een uit die vrye.
Afrikaans 1983 Daar staan tog geskrywe dat Abraham twee seuns gehad het, een by 'n slavin en een by 'n vrygeborene.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want daar staan geskryf dat Abraham twee seuns gehad het, een by 'n slavin, en een by 'n vrou wat vry was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die Ou Testament is geskryf dat Abraham twee seuns gehad het. Die een seun se ma was die slavin Hagar, en die ander seun se ma was Sara, sy was nie 'n slavin nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom ons kyk weer na Abraham. Hy het twee seuns gehad.