Galatians 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sê vir my, julle wat onder die wet wil wees, hoor julle nie die wet nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sê vir my, julle wat so graag aan die wet onderwerp wil wees: Hoor julle nie wat die wet sê nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle wat onder die wet wil wees, sê vir my, luister julle nie na die wet nie? |
| Afrikaans 1983 | Julle wat so graag aan die wet van Moses onderworpe wil wees, sê vir my: Hoor julle nie wat die wet sê nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sê vir my, julle wat onder die gesag van die wet wil staan, luister julle dan nie na die wet nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle wil so graag slawe wees van die Wette van Moses, maar julle luister nie goed wat die wette sê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê my, julle wat so graag die wet wil gehoorsaam, het julle al ’n slag mooi gekyk na wat daar regtig in die Bybel geskryf staan? |