Galatians 4:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My kinders, uit wie ek weer gebore word totdat Christus in julle geformeer is,
Afrikaans (NLV) 2011 Ag, my kinders, totdat Christus in julle lewens vorm aanneem, het ek elke keer weer geboortepyne oor julle.
Afrikaans 1933/1953 my kinders, vir wie ek weer in barensnood is totdat Christus in julle 'n gestalte verkry.
Afrikaans 1983 My kinders, ek verkeer van voor af weer in geboortepyne oor julle totdat Christus in julle gestalte kry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My kinders, ek ervaar weer geboortepyne oor julle, totdat Christus in julle gestalte kry.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle is vir my soos my kinders, julle laat my nou weer baie swaar kry, en dit sal aanhou totdat Christus die belangrikste is in julle lewens.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle is vir my soos my eie kinders. Ek voel oor julle soos ’n ma wat geboortepyne het. Hierdie pyn sal nie ophou voor Christus weer in julle lewe die ereplek kry nie.