Galatians 4:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het ek dan jou vyand geword omdat ek jou die waarheid vertel? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Het ek nou vir julle ’n vyand geword omdat ek julle eerlik die waarheid vertel? |
| Afrikaans 1933/1953 | Het ek dan julle vyand geword deur julle die waarheid te vertel? |
| Afrikaans 1983 | Het ek dan nou julle vyand geword deurdat ek die waarheid aan julle voorhou? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Het ek dan julle vyand geword omdat ek vir julle die waarheid vertel? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie dink ek is nou julle vyand omdat ek die waarheid praat nie! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar nou is ek skielik julle vyand! En dit net omdat ek vir julle die waarheid vertel. |