Galatians 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle weet hoe ek deur swakheid van die vlees die evangelie eers aan julle verkondig het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle onthou mos nog die eerste keer toe ek die Goeie Nuus aan julle verkondig het. Ek het na julle gekom terwyl ek siek was. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar julle weet dat ek ten gevolge van krankheid van die vlees die eerste keer die evangelie aan julle verkondig het; |
| Afrikaans 1983 | Julle onthou mos hoe dit gekom het dat ek die eerste keer die evangelie aan julle verkondig het. Dit was deurdat ek siek geword het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle weet dat ek die eerste keer weens my siekte die evangelie aan julle verkondig het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle weet ek het die eerste maal daar by julle die goeie boodskap gepreek omdat ek siek was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ag, ek onthou nog hoe vriendelik julle my ontvang het toe ek vroeër daar by julle was. |