Galatians 4:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Broeders, ek smeek julle, wees soos Ek is; want Ek is soos julle: julle het My glad nie beseer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Broers en susters, ek pleit by julle: Word soos ek, want ek is ook soos julle. Julle het my nooit enige kwaad aangedoen nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Broeders, ek bid julle, word soos ek, want ek is ook soos julle. Julle het my geen onreg aangedoen nie; |
| Afrikaans 1983 | Ek smeek julle, broers: Word soos ek, soos ek my ook met julle vereenselwig het. Julle het my nooit sleg behandel nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek smeek julle, broers, word soos ek, omdat ek soos julle geword het! Julle het my geen onreg aangedoen nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vriende, ek vra baie mooi vir julle: Julle moet word soos ek, want ek het voorheen geword soos julle. Julle was toe goed vir my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My liewe broers en susters, ek smeek julle: staan ’n slag in my skoene, dan sal julle besef hoe baie ek vir julle omgee. Dan sal julle ook besef dat ek soos een van julle geword het. |