Galatians 4:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is bevrees vir jou, dat Ek jou nie tevergeefs moeite gedoen het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is bekommerd oor julle. Al my harde werk onder julle was dalk verniet.
Afrikaans 1933/1953 Ek vrees vir julle dat ek miskien tevergeefs aan julle gearbei het.
Afrikaans 1983 Ek vrees my harde werk aan julle was dalk tevergeefs.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat julle betref, is ek bevrees dat al my harde arbeid onder julle dalk tevergeefs was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom is ek bekommerd dat al my harde werk niks gehelp het vir julle nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is regtig bekommerd dat al my harde werk onder julle pure verniet was. Julle breek alles af wat ek daar by julle opgebou het.