Galatians 4:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle hou dae en maande en tye en jare.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle hou aan om spesiale dae, maande, seisoene en jare te vier!
Afrikaans 1933/1953 Julle neem dae en en maande en tye en jare waar.
Afrikaans 1983 Julle hou aan om besondere dae en maande, feesgeleenthede en jare te vier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle onderhou vasgestelde dae en maande en tye en jare.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle probeer om al die feeste te vier wat die Jode vier, elke dag en maand en tyd wat die Jode vier. Dit is verkeerd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kyk, julle is klaar weer besig met ’n klomp nuttelose gebruike: julle hou allerhande heilige dae en maande en spesiale feesdae. Dink julle dat dit julle nader aan God sal bring?