Galatians 3:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So word dan die wat uit die geloof is, geseën met die getroue Abraham.
Afrikaans (NLV) 2011 Almal wat glo, word gevolglik geseën saam met die gelowige Abraham.
Afrikaans 1933/1953 Sodat die wat uit die geloof is, geseënword saam met die gelowige Abraham.
Afrikaans 1983 Dit is dus dié wat glo, wat saam met die gelowige Abraham geseën word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom word die mense wat glo, saam met die gelowige Abraham geseën.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom moet julle dit weet: God het vir Abraham geseën en God seën almal wat glo soos Abraham glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Weet julle, ons almal wat glo, val onder die gelukkiges wat nou deel het in die seëninge wat God aan Abraham gegee het. Dit net omdat hierdie een man bereid was om God op sy woord te neem.