Galatians 3:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het julle so baie dinge tevergeefs gely? as dit nog tevergeefs is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Was al die goeie dinge wat julle beleef het, dan tevergeefs? Dit kon tog nie tevergeefs gewees het nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Het julle verniet so baie gely? As dit maar verniet was! |
| Afrikaans 1983 | Was al julle swaarkry dan verniet? Dit kon tog nie verniet gewees het nie! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Het julle vergeefs soveel beleef? Indien wel, dan was dit inderdaad tevergeefs! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar het so baie dinge met julle gebeur, en nou lyk dit of dit alles niks gehelp het nie. Ek hoop nie so nie! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Was alles wat julle moes deurmaak ter wille van julle geloof dan heeltemal verniet? Dit kan mos nie waar wees nie! |