Galatians 3:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is julle so dwaas? het julle in die Gees begin, is julle dan nou deur die vlees volmaak?
Afrikaans (NLV) 2011 Hoe kan julle so dwaas wees? Wil julle dit wat die Gees in julle begin het, nou uit eie krag probeer klaarmaak?
Afrikaans 1933/1953 Is julle so onverstandig? Nadat julle met die Gees begin het, eindig julle nou met die vlees?
Afrikaans 1983 Is julle dan so sonder begrip? Julle het met die Gees begin; wil julle nou in eie krag eindig?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Is julle so dwaas? Julle het met die Gees begin; wil julle nou met die vlees eindig?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moenie so dom wees nie! Toe julle begin glo het, het die Heilige Gees in julle begin werk, maar nou wil julle die werk met julle eie krag klaarmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle is regtig die kluts kwyt. Julle het vroeër reg begin: in die krag van die Heilige Gees. En nou? Nou eindig julle in julle eie krag.