Galatians 3:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Almal wat deur die doop met Christus één geword het, se lewe word nou heeltemal deur Christus bepaal. |
| Afrikaans 1933/1953 | want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee. |
| Afrikaans 1983 | want julle almal wat deur die doop met Christus verenig is, het nou deel van Christus geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want julle wat in Christus gedoop is, het Christus soos 'n kleed aangetrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle is gedoop en julle is nou by Christus. Christus is nou so naby julle soos die klere wat julle aantrek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |