Galatians 3:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar nadat die geloof gekom het, is ons nie meer onder 'n skoolmeester nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Noudat die tyd van geloof gekom het, staan ons egter nie langer onder die toesig van ’n kinderopvoeder nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar nou dat die geloof gekom het, is ons nie meer onder 'n tugmeester nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar nou dat die tyd van die geloof gekom het, staan ons nie meer onder die toesig van die wet nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar noudat die geloof gekom het, staan ons nie meer onder die toesig van 'n oppasser nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nou glo ons in Christus en daarom is dit nie nodig dat die wette ons moet oppas nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | totdat hierdie wonderlike nuwe tyd van geloof aangebreek het. |