Galatians 3:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom was die wet ons skoolmeester om ons na Christus te bring, sodat ons uit die geloof geregverdig kan word.
Afrikaans (NLV) 2011 Die wet het ons soos ’n kinderopvoeder opgepas totdat Christus gekom het. Ons is opgepas sodat ons deur te glo God se vryspraak kon ontvang.
Afrikaans 1933/1953 Die wet was dus ons tugmeester na Christus toe, sodat ons geregverdig kan word uit die geloof.
Afrikaans 1983 Ons was dus onder die toesig van die wet totdat Christus sou kom, sodat ons deur te glo, vrygespreek sou word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die wet was dus ons oppasser, met die oog op Christus, sodat ons deur geloof geregverdig kon word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die wette het ons opgepas soos 'n mens 'n kind oppas wat nie vir homself kan sorg nie. Die wette het ons opgepas totdat Christus gekom het. Toe het ons in Hom geglo, en God het ons vrygespreek van ons sondes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die wet het ons dag vir dag opgepas