Galatians 3:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nou is 'n middelaar nie 'n middelaar van een nie, maar God is een. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My argument is: ’n Tussenganger is nie nodig as daar net een party is nie. En God is net één! |
| Afrikaans 1933/1953 | En die middelaar is nie net vir een nie; maar God is een. |
| Afrikaans 1983 | Maar as daar net één is wat handel, is 'n tussenganger nie nodig nie, en God ís net een. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Middelaar beteken egter dat daar nie net een betrokke is nie; maar God is één! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het die wette vir Moses gegee en Moses het die wette vir die mense gegee. Dit beteken: Die wette het nie reguit van God gekom nie. Maar ons weet: God is een. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God doen dit sommer self. |