Galatians 1:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Genade vir julle en vrede van God die Vader en van onse Here Jesus Christus, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag die genade en vrede van God ons Vader en van Jesus Christus met julle wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Genade vir julle en vrede van God die Vader en onse Here Jesus Christus, |
| Afrikaans 1983 | Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Genade vir julle en vrede van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek bid dat God ons Vader en die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle en dat Hy vir julle vrede sal gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons God en Vader en ons Here Jesus Christus se goedheid en vrede is by julle almal. |