Galatians 1:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar toe dit God behaag het, wat my geskei het van my moeder se skoot af en my deur sy genade geroep het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar toe het God besluit — Hy wat my al voor my geboorte gekies het en my deur sy genade geroep het — |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar toe dit God behaag het, wat my afgesonder het van die skoot van my moeder af en deur sy genade geroep het, |
| Afrikaans 1983 | Maar God het my al voor my geboorte vir Hom afgesonder, en Hy het my in sy genade geroep. Toe Hy in sy goedheid besluit het |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe God dit egter goedgevind het – Hy wat my afgesonder het van voor my geboorte af en my deur sy genade geroep het – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar God het my gekies voordat ek gebore is. Hy was baie goed vir my en Hy het my 'n apostel gemaak. Hy het besluit |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het egter ander planne met my lewe gehad. Trouens, nog voordat ek gebore is, het Hy Hom al oor my ontferm. Tóé al het Hy besluit dat ek aan Hom behoort en dat ek voltyds vir Hom gaan werk. |