Ezra 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nou, o onse God, wat sal ons hierna sê? want ons het u gebooie verlaat, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat kan ons nou hieroor sê, ons God? Ons het weer u bevele verontagsaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | En wat sal ons nou nhierdie dinge sê, onse God? Want ons het u gebooie verlaat |
| Afrikaans 1983 | “Maar wat kan ons nou sê, ons God, na dié dinge? Ons het u gebooie oortree. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Ons God, wat kan ons dan nou in die lig hiervan sê? Want ons het u opdragte verontagsaam |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar, ons God, wat moet ons nou doen? Wat moet ons vir U sê? Ons het nie gedoen wat U gesê het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar wat kan ons nou sê, ons God? Ons was al weer ongehoorsaam aan wat U van ons vra. |