Ezra 8:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die seuns van Joab; Obádja, die seun van Jéhiël, en saam met hom twee honderd en agtien manspersone.
Afrikaans (NLV) 2011 Obadja seun van Jegiël uit die familie van Joab en nog 218 ander mense.
Afrikaans 1933/1953 van die kinders van Joab: Ob dja, die seun van J,hiël, en saam met hom twee honderd en agttien manspersone;
Afrikaans 1983 Obadja seun van Jegiël uit die nageslag van Joab, en saam met hom 218 man;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Obadja, seun van Jegiël, uit die nageslag van Joab – saam met hom 218 manne;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die Joab-familie was daar Obadja seun van Jegiël, en saam met hom 218 mans en seuns.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Obadja die seun van Jegiël uit die nageslag van Joab (met 218 mans);