Ezra 8:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van die seuns van Elam; Jesaja, die seun van Atalia, en saam met hom sewentig manspersone.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesaja seun van Atalia uit die familie van Elam en saam met hom 70 ander mense.
Afrikaans 1933/1953 en van die kinders van Elam: Jesaja, die seun van At lja, en saam met hom sewentig manspersone;
Afrikaans 1983 Jesaja seun van Atalia uit die nageslag van Elam, en saam met hom 70 man;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesaja, seun van Atalia, uit die nageslag van Elam – saam met hom 70 manne;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die Elim-familie was daar Jesaja seun van Atalja, en saam met hom 70 mans en seuns.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesaja die seun van Atalia uit die nageslag van Elam (met 70 mans);