Ezra 8:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook van die seuns van Adin; Ebed, die seun van Jónatan, en saam met hom vyftig manspersone. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ebed seun van Jonatan uit die familie van Adin en nog 50 ander mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | en van die kinders van Adin: Ebed, die seun van Jonatan, en saam met hom vyftig manspersone; |
| Afrikaans 1983 | Ebed seun van Jonatan uit die nageslag van Adin, en saam met hom 50 man; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ebed, seun van Jonatan, uit die nageslag van Adin – saam met hom 50 manne; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Adin-familie was daar Ebed seun van Jonatan, en saam met hom 50 mans en seuns. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ebed die seun van Jonatan uit die nageslag van Adin (met 50 mans); |