Ezra 8:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die seuns van Segánja; die seun van Jagasiël, en saam met hom drie honderd manspersone. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sekanja seun van Jagasiël uit die familie van Sattu en nog 300 ander mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | van die kinders van Sattu: Seg nja, die seun van Jah siël, en saam met hom drie honderd manspersone; |
| Afrikaans 1983 | Sekanja seun van Jagasiël uit die nageslag van Sattu, en saam met hom 300 man; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Seganja, seun van Jagasiël, uit die nageslag van Sattu – saam met hom 300 manne; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Sattu-familie was daar Sekanja seun van Jagasiël, en saam met hom 300 mans en seuns. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sekanja die seun van Jagasiël (by hom was daar 300 mans); |