Ezra 8:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die seuns van Pahat-Moab; Elihoenai, die seun van Serája, en saam met hom twee honderd manspersone.
Afrikaans (NLV) 2011 Eljehoënai seun van Seragja uit die familie van Pagat-Moab en nog 200 ander mense.
Afrikaans 1933/1953 van die kinders van Pahat-Moab: Eljehoënai, die seun van Ser gja, en saam met hom twee honderd manspersone;
Afrikaans 1983 Eljehoënai seun van Seragja uit die nageslag van Pagat-Moab, en saam met hom 200 man;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Eljehoënai, seun van Seragja, uit die nageslag van Pagat-Moab – saam met hom 200 manne;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die Pagat-Moab-familie was daar Eljehoënai seun van Seragja, en saam met hom 200 mans en seuns.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Eljehoënai die seun van Seragja uit die nageslag van Pagat-Moab (daar was 200 mans by hom);