Ezra 8:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Volgens getal en volgens gewig van elkeen, en die hele gewig is in daardie tyd opgeskryf.
Afrikaans (NLV) 2011 Soos hulle dit oorhandig het, het hulle alles getel en geweeg en die totale gewig opgeskryf.
Afrikaans 1933/1953 volgens getal en gewig van alles; en tegelykertyd is die hele gewig opgeskrywe.
Afrikaans 1983 Alles was daar en die gewig was reg, en die gewig is dié dag noukeurig opgeskryf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Alles is getel en geweeg en die totale gewig is terselfdertyd opgeteken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die goed getel en geweeg en hulle het opgeskryf hoeveel dit is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elke ding en die presiese gewig soos ons dit opgeskryf het voor ons weg is, was net so daar. Alles is op daardie dag weer geweeg en weer opgeskryf.