Ezra 8:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ons het in Jerusalem gekom en daar drie dae gebly.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe ons in Jerusalem aangekom het, het ons vir drie dae daar gerus.
Afrikaans 1933/1953 En ons het in Jerusalem aangekom en daar drie dae gebly.
Afrikaans 1983 Ons het in Jerusalem aangekom en daar drie dae gerus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons het by Jerusalem aangekom en drie dae lank daar gebly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het in Jerusalem gekom en ons het drie dae lank daar gebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe ons in Jerusalem aankom, het ons eers vir drie dae gerus.