Ezra 8:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die seuns van Segánja, van die seuns van Faros; Sagaria, en by hom is in die geslagsregister van die manspersone gereken honderd-en-vyftig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gattus seun van Sekanja uit die familie van Dawid. Sagaria uit die fami-lie van Paros en nog 150 ander mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | van die kinders van Seg nja; van die kinders van P rhos: Sagar¡a, en saam met hom in die register opgeneem, aan manspersone, honderd en vyftig; |
| Afrikaans 1983 | Sagaria uit die nageslag van Paros, en saam met hom 150 man wat in die register opgeneem was; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | manne uit die nageslag van Seganja; Sagaria, uit die nageslag van Paros – saam met hom is 150 manne in die geslagsregister opgeneem; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | seun van Sekanja, van die Paros-familie was daar Sagaria, en saam met hom was daar 150 mans en seuns. Hulle name was in die lys van die families se name. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sagaria uit die nageslag van Paros (daar was 150 mans by hom wat ook in die lys opgeneem is); |