Ezra 8:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het ek twaalf van die priesterhoofde, Serebja, Hasabja, en tien van hulle broers saam met hulle geskei, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het twaalf leiers uit die priesters gekies, naamlik Serebja, Gasabja en nog tien ander priesters |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het ek van die priesterowerstes twaalf afgesonder: Ser,bja, Has bja en tien van hulle broers saam met hulle. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het ek twaalf van die priesters se leiers uitgesoek, Serebja en Gasabja en tien van hulle ampsgenote saam met hulle, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het ek twaalf van die leiers van die priesters afgesonder: Serebja en Gasabja, asook tien van hulle ampsgenote. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het twaalf priesterleiers geroep. Dit was Serebja en Gasabja en tien ander leiers. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [24-25] Ek het Serebja en Gasabja en tien van die ander priesters gekies. Ek het vir hulle die geld en die ander goed vir die tempel gegee dat hulle dit kon oppas. Dit was die geskenke wat die koning, sy raadgewers en sy amptenare en al die Israeliete wat in die ballingskap agtergebly het vir die tempel van ons God in Jerusalem gestuur het. |