Ezra 8:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het ons gevas en ons God hiervoor gesmeek, en Hy het ons gesmeek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is hoekom ons gevas en ernstig gebid het dat God na ons moes omsien. Hy het ons gebed verhoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het ons dan gevas en onse God dit gevra, en Hy het ons verhoor. |
| Afrikaans 1983 | Ons het dus gevas en die hulp van ons God gevra vir die onderneming, en Hy het ons gebede verhoor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons het toe gevas en hieroor ons God se hulp gevra en Hy het ons gebede verhoor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom het ons gevas en gebid dat ons God ons moet beskerm, en Hy hét dit gedoen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons het daarom maar onsself in God se hand gegee en op Hom vertrou. Hy het ons gehoor en ons beskerm. |