Ezra 8:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die seuns van Pinehas; Gersom: van die seuns van Itamar; Daniël: van die seuns van Dawid; Hattush. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gersom uit die familie van Pinehas. Daniël uit die familie van Itamar. |
| Afrikaans 1933/1953 | van die kinders van P¡nehas: Gersom; van die kinders van Itamar: Daniël; van die kinders van Dawid: Hattus, |
| Afrikaans 1983 | Gersom uit die nageslag van Pinehas; Daniël uit die nageslag van Itamar; Gattus seun van Sekanja uit die nageslag van Dawid; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gersom, uit die nageslag van Pinehas; Daniël, uit die nageslag van Itamar; Gattus, uit die nageslag van Dawid; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Pinehas-familie was daar Gersom, van die Itamar-familie was daar Daniël, van die Dawid-familie was daar Gattus |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gersom uit die nageslag van Pinehas; Daniël uit die nageslag van Itamar; Gattus die seun van Sekanja uit die nageslag van Dawid; |