Ezra 8:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hasabja en saam met hom Jesaja, uit die seuns van Merári, sy broers en hulle seuns, twintig;
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het ook vir Gasabja gestuur en saam met hom Jesaja uit die familie van Merari en twintig van sy seuns en broers
Afrikaans 1933/1953 en Has bja, en saam met hom Jesaja, van die kinders van Mer ri, sy broers en hulle seuns, twintig;
Afrikaans 1983 Verder het hulle ook vir Gasabja gestuur en saam met hom Jesaja uit die nageslag van Merari, met sy ampsgenote en hulle seuns, twintig altesaam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en ook Gasabja, en saam met hom Jesaja, uit die nageslag van Merari, sy ampsgenote en hulle seuns, 20 manne;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en ook vir Gasabja. Saam met hom was Jesaja van die Merari-familie, en 20 van sy broers en seuns.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het ook Gasabja vir ons gestuur. Jesaja uit Merari se nageslag en sy familie en seuns het saam met hom gekom. Hulle was altesaam twintig mans.