Ezra 8:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe stuur ek vir Eliëser, vir Ariël, vir Semaja en vir Elnatan en vir Jarib en vir Elnatan en vir Natan en vir Sagaria en vir Mesullam, die hoofmanne; ook vir Jojarib en vir Elnatan, manne van verstand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het toe vir Eliëser, Ariël, Semaja, Elnatan, Jarib, Elnatan, Natan, Sagaria en Mesullam laat roep. Hulle was die leiers van die mense. Ek het ook vir Jojarib en Elnatan, twee verstandige mense, laat roep. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom het ek Eliëser, Ariël, Sem ja en Âlnatan en Jarib en Âlnatan en Natan en Sagar¡a en Mesullam, die hoofde, en Jojarib en Âlnatan, die leraars, gestuur |
| Afrikaans 1983 | Ek het toe vir Eliëser, Ariël, Semaja, Elnatan, Jarib, Elnatan, Natan, Sagaria en Mesullam laat roep, almal leiers, en ook vir Jojarib en Elnatan, twee verstandige manne. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het toe vir Eliëser, Ariël, Semaja, Elnatan, Jarib, Elnatan, Natan, Sagaria en Mesullam, die familiehoofde, asook Jojarib en Elnatan, verstandige manne, ontbied |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het ek die hoofde gestuur. Hulle was Eliëser, Ariël, Semaja, Elnatan, Jarib, Elnatan, Natan, Sagaria en Mesullam, en die onderwysers Jojarib en Elnatan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het die leiers Eliëser, Ariël, Semaja, Elnatan, Jarib, Elnatan, Natan, Sagaria en Mesullam laat roep en ook die leermeesters Jojarib en Elnatan. |